Treffer Na Treffer (Hitmix)

Lyrics
As dit reёn dan laat dit my dink Dit is al die gebreke harte Wat die engele in die hemel So laat huil En dit meng met die trane op my wange Ja, ek proe die sout-soet smaak As ek na jou verlang Jy wat my hart so raak Is dit jy, woh-oh-oh-oh Cassanova, is dit weer jy? Nog 'n hart is seer Nog 'n traan kom by Is dit jy, woh-oh-oh-oh Cassanova, is dit weer jy? Want dit huil weer oor die aarde Dit reёn hier rondom my Maak nie saak nie Wat jy maak nie Want ons skryf ons storie neer Elke dag lees ek hom deur Kan nie wag dat als gebeur Maak nie saak nie Wat jy maak nie Watter еinde jy wil hê Wat die mensе daarvan sê nie Solank jy warm teen my lê Maak nie saak nie Wat jy maak nie Want ons skryf ons storie neer Elke dag lees ek hom deur Kan nie wag dat als gebeur Maak nie saak nie Wat jy maak nie Watter einde jy wil hê Wat die mense daarvan sê nie Solank jy warm teen my lê Lapaside, gee pad hier kom ek Wees 'n wenner en hou aan glo As iemand tussen jou en jou droom staan Sê, "Lapaside" en vat die pad na heel bo Lapaside, gee pad hier kom ek Wees 'n wenner en hou aan glo As iemand tussen jou en jou droom staan Sê, "Lapaside" en vat die pad na heel bo Ek het geglo soos 'n kind As ek soek sal ek vind Ware liefde sal My mos eendag kom haal Elke hart verdien 'n dans As hy my vra kry hy kans Maar dan los hy weer my hand As dit hier binne brand Maar eendag uit die bloute Kry ek net waarna ek soek Dis in jou oё Dis in jou skoene Dis in jou hande Gee my meer Dis in jou liefde Dis in jou lewe Dis in jou vrede Gee my meer Gee my meer, gee my meer Gee my meer, gee my meer Gee my meer, gee my meer Gee my meer Gee my meer, gee my meer Gee my meer, gee my meer Gee my meer, gee my meer Gee my meer
Rate this song
0/5.0 - 0 Ratings
Loading comments...