Ek Soek Jou

Album cover art for "Ek Soek Jou" by Elizma Theron

Elizma Theron - Pop

Ek Soek Jou

0 Plays

Duration: 3:20

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

Sien jy my? Voel jy my, want ek sien jou, voor my staan Weet jy, jou seer ek kry, want ek sien jou voor my staan Want jou woorde, maak my vry Ja, jou woorde, maak my vry Ek soek jou in die laatnag aande Ek soek jou in die sekelmaan Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan Ek soek jou in die fynbos reuke Ek soek jou hier langs my sy Ek soek jou hier in my drome, by my Tyd gaan verby Ek wonder of ek moet bly Ek mis jou, so Wan jou woorde, maak my vry Ja, jou woorde, maak my vry Ek soek jou in die laatnag aande Ek soek jou in die sekelmaan Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan Ek soek jou in die fynbos reuke Ek soek jou hier langs my sy Ek soek jou hier in my drome, by my Ek soek jou in die laatnag aande Ek soek jou in die sekelmaan Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan Ek soek jou in die laatnag aande Ek soek jou in die sekelmaan Ek soek jou nou al vir maande, om by my te staan Ek soek jou in die fynbos reuke Ek soek jou hier langs my sy Ek soek jou hier in my drome, by my

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Credits Not Found