Ek Seël Dit Met ’n Soen vir Jou

Album cover art for "Ek Seël Dit Met ’n Soen vir Jou" by Elizma Theron

Elizma Theron - Pop

Ek Seël Dit Met ’n Soen vir Jou

0 Plays

Duration: 3:51

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

Ek seël dit met 'n soen vir jou Dis 'n stempel van altyd onthou Seël ek dit met 'n soen vir jou Want so stuur ek 'n stukkie van my om by jou te hou Ek mis al klaar jou lekker lag Jou arms om my daardie nag En op dieselfde plek sal ek weer vir jou wag Jy steel my hart, jy pak hom in My groot verlang het daar begin Daarom skryf ek nou My eerste brief aan jou Ek seël dit met 'n soen vir jou Dis 'n stempel van altyd onthou Ek seël dit met 'n soen vir jou Elke een is aan jou toevertrou Totdat ons mekaar weer sien Seël ek dit met 'n soen vir jou Want so stuur ek 'n stukkie van my om by jou te hou Ek maak my oë toe en ek hoor Jou lippe saggies teen my oor Al is jy weg van my Jou woorde het gebly Jy't my laat hoor hoe harte sing Daai soet gevoel het jy gebring Daarom skryf ek nou My eerste brief aan jou Ek seël dit met 'n soen vir jou Dis 'n stempel van altyd onthou Ek seël dit met 'n soen vir jou Elke een is aan jou toevertrou Totdat ons mekaar weer sien Seël ek dit met 'n soen vir jou Want so stuur ek 'n stukkie van my om by jou te hou Ek hoor jou stem wat roep as die winde saggies huil Tussen skare soek ek na jou smile Of jy ry of loop, dit voel jy's naby my Kom terug, jy weet jy hoort by my Ek seël dit met 'n soen vir jou Dis 'n stempel van altyd onthou Ek seël dit met 'n soen vir jou Elke een is aan jou toevertrou Totdat ons mekaar weer sien Seël ek dit met 'n soen vir jou Want so stuur ek 'n stukkie van my om by jou te hou

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Credits Not Found