Langpad

Album cover art for "Langpad" by Elizma Theron

Elizma Theron - Pop

Langpad

0 Plays

Duration: 3:02

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

Ek dwing myself nou terug na die verlede Ek glo ons het ontmoet met 'n rede Die vriendskap wat gevolg het laat ons oormik Maar nou rol al my trane en my hart voel rou Nie lank gelede was jy by my Nou's jy vry en ek moet agter bly Ek hoor jou stem nog in die koue wintersaande Maar jou warmte het spoorloos verdwyn Ek sien dis nog 'n lang, lang pad Want die letsels op my hart dra jou naam En die vrae hier in my Waarom jy? Die wind dra nog jou fluistеr En die son stuur nog jou glimlag na my Jy bly in my lewe Jy's deel van my hеde nou Hoe kan 'n mens 'n hart skeure heel maak? As jy daagliks na 'n vreemdeling verlang Die veld lyk heelwat anders as tevore Maar die herinnering bly dit soos vandag Ek sien dis nog 'n lang, lang pad Want die letsels op my hart dra jou naam En die vrae hier in my Waarom jy? Die wind dra nog jou fluister En die son stuur nog jou glimlag na my Jy bly in my lewe Jy's deel van my hede nou Want jy's ver, ver van hier Jy moes huis toe gaan Jou pyn is verby Maar wag vir my Ek sien dis nog 'n lang, lang pad Want die letsels op my hart dra jou naam En die vrae hier in my Waarom jy? Die wind dra nog jou fluister En die son stuur nog jou glimlag na my Jy bly in my lewe Jy's deel van my hede nou

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Credits Not Found