Ek Soek Maar Net ’N Gewone Ou

Album cover art for "Ek Soek Maar Net ’N Gewone Ou" by Elizma Theron

Elizma Theron - Pop

Ek Soek Maar Net ’N Gewone Ou

0 Plays

Duration: 3:44

View ArtistView Album

Lyrics

Jou Ferrari wat jy ry, jou paleis waar jy bly Dit doen net mooi niks vir my Jou nuwe boot waarin jy seil en jou Harley kan ook maar buite bly Jy sê jy's die baas van 'n groot wildsplaas En 'n splinternuwe Jeep staan in jou garage, 'n groter bankbalans Dit doen net mooi niks vir my Ek sê jou, jy kan dit vir jouself hou Luister, luister asseblief nou Ek soek maar net 'n gewone ou vanaand Met sy arms om my Een ou wat se hart van goud sal bly, vir altyd by my Ek vra mos nie te veel nie, 'n man wat nie my hart sal breek nie Ek soek net 'n ou, 'n gewone ou vanaand Wat in my hart sal bly 'n Gewone ou, ek soek net 'n gewone ou vanaand 'n Private plane en 'n goue myn Dit doen net mooi niks vir my Jy's die doring in 'n vlees, ek wens jy wil net soos mis verdwyn Jy dink jy is smart met jou goue kaart, koop vir my 'n ring van vier karaat Dink jy ek sal nou op jou verlief kan raak? Ek sê jou, jy kan dit vir jouself hou Luister, luister asseblief nou Ek soek maar net 'n gewone ou vanaand Met sy arms om my Een ou wat se hart van goud sal bly, vir altyd by my Ek vra mos nie te veel nie, 'n man wat nie my hart sal breek nie Ek soek net 'n ou, 'n gewone ou vanaand Wat in my hart sal bly 'n Gewone ou, ek soek net 'n gewone ou vanaand Kry nou jou ry en bly weg van my Want daar's geen prys, geen prys op my So luister nou mooi, ek sê dit vir die laaste keer Ek soek maar net 'n gewone ou vanaand Met sy arms om my Een ou wat se hart van goud sal bly, vir altyd by my Ek vra mos nie te veel nie, 'n man wat nie my hart sal breek nie Ek soek net 'n ou, 'n gewone ou vanaand Wat in my hart sal bly 'n Gewone ou, ek soek net 'n gewone ou vanaand 'n Gewone ou

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Credits Not Found