Man So Na My Hart

Lyrics
Jy's 'n man so na my hart Liefie lyf Jy weet wat jy doen aan my Kom sit hier styf teen my dan vertel ek jou my geheim Ek like jou baard Al maak jy my soms so kwaad Maar met daai twee oë van jou vergewe ek jou te gou Veral as jy my aan die hand vat My uit die dorp vat tot daar waar die grondpad ons lei Tot waar die sonsak en jy soen my Onder die boom waar ek en jy saam kon droom Eendag as ons groot is Weet jy wat Jy's 'n man so na my hart Weet jy wat Jy's 'n man so na my hart My teddiebeer Jy hou my op die regte pad Voor ek kan keer is my twee voete op die liefdes pad Ek like jou stout Ek dink nie daar is iets mee fout Met daai twee dimpels van jou vertrou ek jou te gou Veral as jy my aan die hand vat My uit die dorp vat tot daar waar die grondpad ons lei Tot waar die sonsak en jy soen my Onder die boom waar ek en jy saam kon droom Eendag as ons groot is Weet jy wat Jy's 'n man so na my hart Weet jy wat Jy's 'n man so na my hart 'n Man so na my hart Veral as jy my aan die hand vat My uit die dorp vat tot daar waar die grondpad ons lei Tot waar die sonsak en jy soen my Onder die boom waar ek en jy saam kon droom Eendag as ons groot is Weet jy wat Jy's 'n man so na my hart Weet jy wat Jy's 'n man so na my hart
Rate this song
0/5.0 - 0 Ratings
Loading comments...
Credits
- Writers
- Brendan Peyper
- Elizma Theron
- Don Kelly