Laaste Kans

Lyrics
Ek is jammer Jy hoef dit nie te sê nie Dis 'n storie Jy hoef dit nie op te maak nie Al jou vrae Sal ek jou nie vra nie Kom net huis toe Ek kan jou nie meer mis nie Ek mis die goeie tye saam met jou Hoe lank moet ek nog sit en wag vir jou? Dit is jou laaste kans om terug te kom na my toe Dit is jou laaste kans, vanaand maak ek my hart toe Dit is die laaste keer wat ek vir jou sal wag Dit is my laaste trane, ek wil weer lag Ek is jammer Maar jy was nie meer hiеr nie Dis 'n storie Ek was die prinsеs in sy sprokie Toe hy vra Kon ek nie nee sê nie Maar as jy huis toe kom Sal ek hom nie mis nie Ek mis die goeie tye saam met jou Hoe lank moet ek nog sit en wag vir jou? Dit is jou laaste kans om terug te kom na my toe Dit is jou laaste kans, vanaand maak ek my hart toe Dit is die laaste keer wat ek vir jou sal wag Dis my laaste trane, ek wil weer lag En sing en dans met jou in die reën Ek was so seker jy's die een Ons hoort vir altyd bymekaar Maar jy is nie meer daar nie Dis jou laaste kans om terug te kom Laaste kans om terug te kom na my toe Dis jou laaste kans, vanaand maak ek my hart toe Dit is die laaste keer wat ek vir jou sal wag Dit is my laaste trane, ek wil weer lag (En sing en dans met jou) Dit is my laaste trane, ek wil weer lag (En sing en dans met jou) Dit is my laaste trane, ek sal vir jou wag
Rate this song
0/5.0 - 0 Ratings
Loading comments...