Net Vir Jou Bedoel Gevoel

Album cover art for "Net Vir Jou Bedoel Gevoel" by Elizma Theron & Kurt Darren

Elizma Theron & Kurt Darren - Pop

Net Vir Jou Bedoel Gevoel

0 Plays

Duration: 3:27

View Album

Lyrics

Language:

Ek staan en draai hier in die rondte En oral om my gaan die kleure vinnig verby Probeer so hard om net nie om te val Want ek is nou al moeg om seer te kry En al gaan swem ek deur riviere Met al die branders wat my kop so vinnig laat draai Is daar niks wat my so goed laat voel Soos hierdie net-vir-jou-bedoel-gevoel Vat my hand En moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg Ja, niks is ooit vir my te erg saam jou Hou my vas Al moet ons deur die grootstе van die oseane spoеl Onthou, ek's net vir jou bedoel Ek kyk nie een keer op my kompas Want ek kan sien in jou my noord, oos, suid en wes Nou kan ek almal ook verkeerd bewys Ja, ek is seker jy is glad nie soos die res En al verdwyn ek in 'n oerwoud Raak ek nie bang nie, want ek weet jy gaan my kom haal Niks anders sal my ooit laat voel Soos hierdie net-vir-jou-bedoel-gevoel Vat my hand En moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg Ja, niks is ooit vir my te erg saam jou Hou my vas Al moet ons deur die grootste van die oseane spoel Onthou, ek's net vir jou bedoel Kom hierso Vat my hand Kom hierso Hou my vas, hou my vas Vat my hand En moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg Ja, niks is ooit vir my te erg saam jou Hou my vas Al moet ons deur die grootste van die oseane spoel Onthou, ek's net vir jou bedoel Vat my hand En moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg Ja, niks is ooit vir my te erg saam jou Hou my vas Al moet ons deur die grootste van die oseane spoel Onthou, ek's net vir jou bedoel

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Credits Not Found