Het Jy Nie ’N Plek Nie

Album cover art for "Het Jy Nie ’N Plek Nie" by Elizma Theron

Elizma Theron - Pop

Het Jy Nie ’N Plek Nie

0 Plays

Duration: 2:36

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

Het jy nie 'n plek nie, vir iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie sonder jou Ek wil altyd onthou hoe jy my vas kan hou Die wêreld kan vergaan as jy net by my staan Gedagtes wat my jaag in elke dag en nag Die liefde omgekeer dis wat ek by jou leer Hoe moet ek lewe? As jy my hart by jou rond dra? Het jy nie 'n plek nie Vir iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie Het jy nie 'n plek nie vir iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie sonder jou Jou soen wat harte breek, gevaarlik weggesteek Dis hoe jy liefde bymekaar maak en vashou Jou glimlag maak my sag, jou woorde het 'n mag Hoe kan ek verder keur as jy my net beheer? Hoe moet ek lewe? As jy my hart by jou rond dra? Het jy nie 'n plek nie vir iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie Het jy nie 'n plek nie vir iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie Het jy nie 'n plek nie vir iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie Het jy nie 'n plek nie vir iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie sonder jou Sal jy ooit liefde vind of is jy bang om dit te kry En dit weer te verloor? Jy is al deel van my, ek weet jou rusplek sal jy kry Ek het 'n plek hier by my Het jy nie 'n plek nie vir iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie Het jy nie 'n plek nie vir iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie Het jy nie 'n plek nie vir iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie Het jy nie 'n plek nie virr iemand soos ek nie? Jy weet dat niks is ooit perfek nie sonder jou

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Credits Not Found