Verre Land

Album cover art for "Verre Land" by Jim Reeves

Jim Reeves - Country, Afrikaans

Verre Land

2 Plays

Duration: 2:30

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

Verreland Daar's 'n ver, verre land, skone land Waar die sonlig so rein helder skyn Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor En ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor: Vaderland! Dis so ver hiervandaan; Dis nou tyd, sê vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan... Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys Waar die branders bruis en oestydwinde suis - Daardie ver, verre land lok my aan... Hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan... Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys Waar die branders bruis en oestydwinde suis - Daardie ver, verre land lok my aan... Hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Writers
  • Anton de Waal
  • Nico Carstens