My Blinde Hart

Album cover art for "My Blinde Hart" by Jim Reeves

Jim Reeves - Country, Afrikaans

My Blinde Hart

3 Plays

Duration: 4:26

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

My blinde hart wil een ding nimmer weet nie Dat ek vir jou nooit regtig kon vertrou My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie Tog het jy me harteloos verlei 'n Duisend mooi beloftes het nooit gehou nie Maar geduldig bly ek in my uur van smart My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie Daarom leef jou beeld weer in my blinde hart

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Writers
  • Anton de Waal
  • Louis Combrinck
  • Nico Carstens