Noointjie Van Die Ou Transvaal

Album cover art for "Noointjie Van Die Ou Transvaal" by Jim Reeves

Jim Reeves - Country, Afrikaans

Noointjie Van Die Ou Transvaal

0 Plays

Duration: 2:12

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

As die awendskadus daal kom Ek jou weer eendag haal Jy's my nooientjie Van die Ou Transvaal Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag So vry in ons hart sal ons liefde bly Deur die jare deur gevare sal Jy jonk bly en kosbaar vir my Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag Ny na jou toe lei --- Instrumental --- Deur die jare deurgevare sal Jy jonk bly en kosbaar vir my Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag Ny na jou toe lei...

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Writers
  • Taffy Kikillus