Die Blonde Matroos

Album cover art for "Die Blonde Matroos" by Jim Reeves

Jim Reeves - Country, Afrikaans

Die Blonde Matroos

2 Plays

Duration: 13:59

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand Haar seemans-geliefde hou sy by die hand; Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer - Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer... Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe; By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe Ons hoort mos tesame soos die wind en die see - Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? Ons hoort mos tesame soos die wind en die see - Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe; Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe Ons hoort mos tesame soos die wind en die see - Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? Ons hoort mos tesame soos die wind en die see - Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Writers
  • Jakob Pfeil
  • Louis Wiesner