Ding Dong

Album cover art for "Ding Dong" by Jim Reeves

Jim Reeves - Country, Afrikaans

Ding Dong

2 Plays

View Artist

Lyrics

Language:

Ding-dong, sing die klokke vir die maan Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan Afskeid is swaar, maar, my liefling Laat dit net tydelik wees Neem hierdie roos as 'n teken Dat ek beloof jou trou te wees Ding-dong, roep die klokke jou en my Ding-dong, liefdes-ure is verby Ding-dong, sing die klokke vir die maan Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan Afskeid is swaar, maar, my liefling Laat dit net tydelik wees Neem hierdie roos as 'n teken Dat ek beloof jou trou te wees Ding-dong, roep die klokke jou en my Ding-dong, liefdes-ure is verby...

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Writers
  • Taffy Kikillus