Hoekom

Lyrics
Nog nooit het iemand my so aangeraak nie Nog niemand het so mooi met my gemaak nie Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie Nog nooit het ek 'n mens so lief gehad nie So lief gehad nie Hoekom dan nou? Hoekom al weer? Hoekom maak jy my so seer? Hoekom is ek die laaste een om te hoor? Hoe kom ek hier oor? Hoe kom ek verby? Hoekom doen jy dit aan my? Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby? Hoekom, hoеkom doen jy dit aan my? Jy't gesê jy bly vir altyd myne Jy hеt my gebreuk so deur die lyne Jy't gesê jy sal my nooit seermaak nie Nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie So lief gehad nie Hoekom dan nou? Hoekom al weer? Hoekom maak jy my so seer? Hoekom is ek die laaste een om te hoor? Hoe kom ek hier oor? Hoe kom ek verby? Hoekom doen jy dit aan my? Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby? Jy't my lewe ingestap My wêreld gesteel Elke stowwe straatjie, krommel draaitjie met my gedeel Om te weet dat ek al die oorskiet sal moet dra Om te weet dat jy sal aangaan, selfs al sal ek jou nou vra Hoekom dan nou? Hoekom al weer? Hoekom maak jy my so seer? Hoekom is ek die laaste een om te hoor? Hoe kom ek hier oor? Hoe kom ek verby? Hoekom doen jy dit aan my? Hoekom hoor ek dan nou eers dis verby? Hoekom, hoekom doen jy dit aan my?
Rate this song
0/5.0 - 0 Ratings
Loading comments...