Meisie Sonner Sokkies

Album cover art for "Meisie Sonner Sokkies" by David Kramer

David Kramer - Pop, Afrikaans

Meisie Sonner Sokkies

2 Plays

Duration: 3:15

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

Iewers hier binne in my bokkie Klop my ou hart nes 'n toktokkie Ek droom van 'n warm kersfeesdag En 'n meisiekind sonner haar sokkies Nes 'n bicycle sonder sy klokkie Nes 'n lollipop sonder sy stokkie Nes 'n hoenderhaan met sy kop afgekap Hardloop ek agter my bokkie Waai windjie waai Die dae gaan verby En môre kom daar 'n groot geluk Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my [Instrumental Break] Bokkie ek willie vir jou jokkie Of jy my lief het weet ek okkie Ek droom van jou voor diе sendingkerk In jou wit hoed еn jou mooi rooi rokkie Bokkie met die blou doek op jou koppie Die klokkie in my hart wil okkie stoppie Vanaand sing ek soos 'n bok wat blêr Want die verlange hou nooit oppie O, waai windjie waai Die dae gaan verby En môre kom daar 'n groot geluk Dan staan sy, dan staan sy hier langs my [Instrumental Break] Dan staan sy, dan staan sy hier langs Iewers hier binne in my bokkie My hart klop soos 'n toktokkie Ek droom van 'n warm kersfeesdag En my meisiekind sonder haar sokkies Waai windjie waai O, die dae gaan verby Môre kom daar 'n groot geluk Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my [Instrumental] Bokkie ek wil nie vir jou jokkie Of jy my lief het weet ek okkie Bokkie ek wil nie vir jou jokkie Of jy my lief het weet ek okkie O, bokkie met die blou doek op jou koppie Klokkie in my hart wil okkie stoppie...

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Credits Not Found