Stoksielalleen

Lyrics
Ek vra vir Tillie, maar Tillie sê sy 'willie' Miskien wil haar sussie, maar haar sussie issie lussie Toe dink ek aan Vossie, maar Vossie is okkie lossie Ek smeek toe vir Hannie, maar Hannie sê sy 'kannie' Ek is stoksielalleen, stoksielalleen Stoksielalleen op 'n Saterdagaand Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen Oh, stoksielalleen op 'n Saterdagaand Ek gaan na ou Fanie, maar Fanie hy's nie daar nie Toe vra ek vir Manie, maar Manie willie ganie Ek bel toe vir Thysie, Thysie het 'n meisie Toe loop ek na Gysie, maar Gysie hysie tuisie Ek is stoksielalleen, stoksielalleen Stoksielalleen op 'n Saterdagaand Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen Oh, stoksielalleen op 'n Saterdagaand Maar ek wil dans, dans, dans Kan 'n man dan nie? Oh, dans, dans, dans Tot my hemp uithang Ek wil dans, dans, dans Op 'n Saterdagaand Oh, more staan ek vroeg op, om vis te gaan vang Ekke nooi toe vir Rita, ma' Rita sy sê 'vergeet my' En wat nou van Tant Hessie, maar dis buite die kwessie Toe hoor ek by Monkey, Monkey sê 'nee dankie' Nou wag ek vir Kitty, maar Kitty sê sy 'weetie?' Ek is stoksielalleen, stoksielalleen Oh, stoksielalleen op 'n Saterdagaand Hie' sit ek stoksielalleen, oh, stoksielalleen Oh, stoksielalleen op 'n Saterdagaand Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen Ai, stoksielalleen op 'n Saterdagaand Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen Stoksielalleen op 'n Saterdagaand Hie' sit ek stoksielalleen, stoksielalleen Stoksielalleen op 'n Saterdagaand Hie' sit ek stoksielalleen, oh, stoksielalleen Stoksielalleen op 'n Saterdagaand
Rate this song
0/5.0 - 0 Ratings
Loading comments...