Sweef Soos ’n Arend

Lyrics
Sag, sag blink jou oë Uit jou gesig gloei liefdeslig Knus, knus in jou arms Heilig, veilig, warm Ek het jou nodig, hier by my heeldag, die wêreld oorbodig Ons twee 'n taakmag, niks kan ons keer Want Hy's in beheer, Hy's ons weerman, stuurman, leidsman Sweef soos 'n arend Want my liefde dra ons so hoog Hoog bo die son Sweef soos 'n arend So ver soos die wind waai My liefde's liefde se maar Sprei, sprei maar jou vlerke Daar's steeds 'n band, van hand na hand Maak, maak my jou toevlug, loep my, soek my, spoedig Saam is ons alles, leef ons uitbundig, dit wat bedoel is Gee ons ons beste, niks kan ons keer Want Hy's in beheer, Hy's ons weerman, stuurman, leidsman Oh sweef soos 'n arend Want sy liefde dra ons so hoog Hoog bo die son Sweef soos 'n arend So ver soos die wind waai My liefde's liefde se maar Sweef soos 'n arend Want sy liefde dra ons so hoog Hoog bo die son Sweef soos 'n arend So ver soos die wind waai My liefde's liefde se maar Dis liefde se maar Liefde se maar!
Rate this song
0/5.0 - 0 Ratings
Loading comments...