Die taal van my hart

Lyrics
Kijk, de zon staat aan de hemel Dit is het einde van de nacht Ik was verdwaald in het donker Ik vond mijn weg terug op de tast Vroeger was ik rijk aan woorden Ik ben verstild, ik ben veranderd Maar mijn stem, mijn stem bleef branden Dit is het vuur, jij mag je warmen Hoor de taal van mijn hart Hoor de taal van mijn hart Ook al klink ik soms gebroken Gebroken en verward Dit is de taal van mijn hart Ek het my spieëlbeeld sien val Ek lê aan skerwe op die grond Ek het myself leer ken As heldin en as 'n hond Daar is so weinig meer oor Van al my woede en geweld Maar ek ken nou ook my donker kant Ek het vrede met myself Want ek sing die taal van my hart Hoor die taal van my hart En al klink ek soms gebroke Gebroke en verward Dit is die taal van my hart Ik ben te nemen of te laten Je mag van mij houden Jy mag my ook haat Ek is wie ek is Dit is my wêreld En dit is my stem Mmmm En al klink ek soms gebroke Gebroke en verward Dit is die taal van my hart Dit is die taal van my hart Dit is die taal van my hart
Rate this song
0/5.0 - 0 Ratings
Loading comments...
Credits
- Writers
- Stef Bos