Moenie weggaan nie (uit Liefde Voor Muziek)

Album cover art for "Moenie weggaan nie (uit Liefde Voor Muziek)" by Stef Bos

Stef Bos - Pop

Moenie weggaan nie (uit Liefde Voor Muziek)

0 Plays

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

Dit nummer is alleen beschikbaar op Spotify in België! [Strofe 1] Moenie weggaan nie Maak die deur nie toe Hou dit oop vir ons Ookal is jy moeg Van weer probeer En opnuut begin Terwyl ons weert Dit maak nie sin Ek is nog nie reg Ek wil nog veg Vir jou vir my Vir die eeuigheid [Refrein] Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie [Strofe 2] Moenie weggaan nie Ook al is die vuur Lank al gedoof Dis nog nie dood Die vlamme kan Weer op n dag Soos vroeger brand En hier die tyd Van verwyt Gaan verby Solank jy net Die deur nie sluit [Refrein] Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie [Strofe 3] En ek speel vir jou Die rol van prins Wat veg met n monster Om die liefde te vind En ek vlieg deur die wolke Naar n land van goud Op n skip met spoke En almal vir jou Dwars deur die storm Dwars deur die nag Solank jy errens op my wag [Refrein] Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie [Strofe 4] Moenie weggaan nie Maar as jij gaan Kus ek die grond Volg soos n hond Soos die skadu van jou skadu En herhaal die woorde uit jouw mond Want ek is niks Ek is niemand Sonder jou Sonder ons [Refrein] Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie Moenie weggaan nie

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Writers
  • Jacques Brel
  • Stef Bos