REANIMATED

Album cover art for "REANIMATED" by Die Antwoord

Die Antwoord - Electronic, Pop

REANIMATED

3 Plays

Duration: 4:08

View ArtistView Album

Lyrics

Language:

Ek is hier nou Ek was altyd hier Ek sal vir altyd hier wees Ek is nooit gebore nie Ek sal nooit sterf nie En ek is vir ewig in jou hande En aan jou voete Ek het jou lief Ek is hier nou Ek was altyd hier Ek sal vir altyd hier wees Ek is nooit gebore nie Ek sal nooit sterf nie Ek is nie mens nie Ek is iets anders Iets onpeilbaars Ek het ons geskep Ek het alles geskep En ek is vir ewig in jou hande En aan jou voete Ek hеt jou lief Ek is hier nou Ek was altyd hier Ek sal vir altyd hiеr wees Ek is nooit gebore nie Ek sal nooit sterf nie En ek is vir ewig in jou hande En aan jou voete Ek het jou lief

Rate this song

Rate this song

0/5.0 - 0 Ratings

5
0.0% (0)
4
0.0% (0)
3
0.0% (0)
2
0.0% (0)
1
0.0% (0)

Loading comments...

Credits

Writers
  • Yolandi Visser
  • Nazieg
  • Ninja (ZAF)